Laerskool Roodekrans

Laerskool Roodekrans Posbus 2152 Wilropark 1731 Hv. Wilde Amandel en Gardenia straat Roodekrans Telefoon nr: 011 764-2920 Faks nr: 011 764-2207

Monday, June 4, 2007

Welkom!

Welkom by Laerskool Roodekrans se blogs. Ons hoop en vertrou julle sal al die inligting wat ons beskikbaar stel geniet en gebruik. Moet asb. nie bang wees om ons te kontak of om kommentaar te laat nie. 'n Mens is nooit te oud om te leer nie. Koms ons leer almal saam.

Gebruik die skakels om so maklik as moontlik by die verskillende afdeling uit te kom.

Lekker lees.